Rekord Oes begin VOORBEREIDING
Dienste
Big A Strooikontrakteurs verskaf
Ons werk landswyd afhangende van die hoeveelheid hektare wat gedoen moet word.
Verder
beskik
ons
oor
8
selfaangedrewe
masjiene
en
4
laaigrafwe
en
roem
ons
daarop
as
die
grootste kalk strooi kontrakteur.
Ons kan potensieel 1400 ton kalk of 350hektaar per 24 uur skof strooi.
Met
bo
genoemde
kapasiteit
het
die
rompslomp
wat
kalkstrooi
altyd
was
nou
'n
plesier
geraak
om
van ons dienste gebruik te maak.
Ons
werk
is
ons
eer
en
met
'n
100%
satisfaksie
syfer
streef
ons
steeds
na
tevrede
kliente
en
opbrengs verhooging.
Kwaliteit werk word gewaarborg en die eienaar bestuur die besigheid self.
Ons
is
nie
net
kontrakteurs
nie
maar
boer
self
ook
en
verstaan
dus
hoe
die
boer
gestrooi
wil
he
en
teen watse tempo.
Verspreiding kan op 2 verskilende maniere toegedien word naamlik:-
Homogeen:- Die boer kan tussen 1 tot 4 ton laat strooi.
Variërend:-
Die
boer
maak
gebruik
van
'n
kunsmis
maatskappy
wat
voorskrif
kaarte
kan
verskaf,
wat
dan in die stelsel gelaai word en volgens die kaart toegedien word.
Masjiene
is
selfaangedrewe
en
toegerus
met
TOPCON
Zynx
X20
&
X25
rekenaars
en
John
Deere
Navigasie toerusting.
Ons bied 'n diens teen bekostigbare tariewe om u opbrengs te verhoog.
Kwaliteit diens - Beste verspreiding
Eweredige verspreiding
Lae diesel verbruik per hektaar.
Masjiene is baie akkuraat en werk op 'n tolleransie van 5%
© Copyright 2019 All Rights Reserved | Big A Strooi Kontrakteurs