Loading… Please Wait
Hoe Opbrengste & Oes Kwaliteit
Die besigheid is gestig in 2007 en gevestig te Bothaville
distrik in die Vrystaat.
Ons spesialiseer jare in die verspreiding van KALK,
GIPS, KRAALMIS, KUNSMIS, HOEDERMIS, SWEEPINGS
ens en het dus die beste verspreidings patroon onder
die kalkstrooi fabrikate met ‘n wyte van 15meter plus.
Rekord Oes begin VOORBEREIDING
Die Maatskappy
Ons werk landswyd afhangende van die hoeveelheid
hektare wat gedoen moet word. Verder beskik ons oor
7 selfaangedrewe masjiene en 4 laaigrafwe en roem
ons daarop as die grootste kalk strooi kontrakteur.
Ons kan potensieel 1400 ton kalk of 350hektaar per 24
uur skof strooi.
Met bo genoemde kapasiteit het die rompslomp wat
kalkstrooi altyd was nou 'n plesier geraak om van ons
dienste gebruik te maak.
Ons Dienste
Kontak Ons
© Copyright 2019 All Rights Reserved | Big A Strooi Kontrakteurs